skip to main content

Is die ortodoksie se verstaan van die sondeval belemmerend vir die gesprek tussen teologie en natuurwetenskap?

Buitendag, Johan

In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, 2012-11, Vol.46 (1), p.1-10 [Periódico revisado por pares]

Potchefstroom: AOSIS (Pty) Ltd

Texto completo disponível

Citações Citado por
  • Título:
    Is die ortodoksie se verstaan van die sondeval belemmerend vir die gesprek tussen teologie en natuurwetenskap?
  • Autor: Buitendag, Johan
  • Assuntos: Augustine ; Calvin ; Embodied human person ; Fall ; Imago Dei ; Metaphysics ; Religion ; Religious orthodoxy ; Science ; Theology ; Time ; Virtue ethics
  • É parte de: In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, 2012-11, Vol.46 (1), p.1-10
  • Descrição: In hierdie artikel is betoog dat die Gereformeerde Ortodoksie se begrip van die sondeval ’n belemmering was vir die gesprek tussen teologie en natuurwetenskap. Die rede hiervoor was dat dit ten eerste ’n bepaalde verstaan van liniêre tyd nahou en ten tweede dat dit ’n bonatuurlike ingryp veronderstel het. Albei hierdie aspekte het die debat onnodig problematiseer. Die argument is ontwikkel deur eerstens die probleem te definieer, gevolg deur ’n uiteensetting van die standpunte van Augustinus en Calvyn onderskeidelik oor die sondeval. As ’n heuristiese sleutel is die konsepte van infralapsarisme en supralapsarisme aangewend om die tema te ontleed. Die artikel is afgesluit met die oortuiging dat die imago Dei ’n beliggaamde menslike persoon is wat biologies in die geskiedenis in terme van selfbewussyn en morele verantwoordelikheid ontluik het.
  • Editor: Potchefstroom: AOSIS (Pty) Ltd
  • Idioma: Africâner;Português

Buscando em bases de dados remotas. Favor aguardar.