skip to main content

Ontwikkelingsekonomie — Bestek en metode vir die studie daarvan

Weber, H.J.

Koers (Potchefstroom, South Africa), 1974-03, Vol.39 (1) [Periódico revisado por pares]

Scriber Editorial Systems

Texto completo disponível

Citações Citado por
  • Título:
    Ontwikkelingsekonomie — Bestek en metode vir die studie daarvan
  • Autor: Weber, H.J.
  • É parte de: Koers (Potchefstroom, South Africa), 1974-03, Vol.39 (1)
  • Descrição: Kennis van die probleme van onderontwikkelde gebiede is baie oud. Sodra verskille in ontwikkeldheid, hetsy op militêre, ekonomiese of ander gebiede duidelik word, en as sodanig erken word, wys die probleme van die minderontwikkelde gebiede hulself uit. Die ekonomiese geskiedenis is vol sodanige erkende verskille o.a. Hellenistiese kultuursentra, Imperiale Rome, Byzantium en sy florerende stadstaat; Noord- en Wes- Europa na die ontdekking van die nuwe wêreld en die vasstelling van effektiewe marinekommunikasie tussen Wes- Europa, Amerika en Oos-Asië.
  • Editor: Scriber Editorial Systems
  • Idioma: Inglês;Africâner

Buscando em bases de dados remotas. Favor aguardar.