skip to main content

'n Boek oor 'n besondere manier van geloofsgroei Groei in die geloof ... en vestig God se lewende Woord in jou hart, W. Cordeiro : book review

Lotter, George

In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, 2013-01, Vol.47 (1), p.1 [Periódico revisado por pares]

AOSIS

Texto completo disponível

Citações Citado por
  • Título:
    'n Boek oor 'n besondere manier van geloofsgroei Groei in die geloof ... en vestig God se lewende Woord in jou hart, W. Cordeiro : book review
  • Autor: Lotter, George
  • É parte de: In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, 2013-01, Vol.47 (1), p.1
  • Descrição: Wayne Cordeiro huldig 'n interessant benadering in hierdie boek: hy beskryf die bybelse 'mentors' as sy beste vriende, mense soos Dawid, Moses, Jeremia en Nehemia, om maar enkeles te noem. In die tyd waarin mentorskap weer opnuut aandag in die algemene en sakelewe kry, is sodanige benadering besonder toepaslik. Hy gebruik hierdie benadering as vertrekpunt om verder te beskryf hoe die Bybel in die hele proses van geloofsgroei- en ontwikkeling gebruik kan word.
  • Editor: AOSIS
  • Idioma: Africâner

Buscando em bases de dados remotas. Favor aguardar.