skip to main content
Primo Advanced Search
Primo Advanced Search Query Term
Primo Advanced Search Query Term
Primo Advanced Search Query Term
Primo Advanced Search prefilters

n Vergelykende ondersoek na die residensiele argitektuur van die Victoriaanse periode in Engeland en Suid-Afrika : die impak van abstrakte determinante op uiterlike vormgewing

Van Zyl, Annemarie

Stellenbosch : Stellenbosch University

Sem texto completo

Citações Citado por
  • Título:
    n Vergelykende ondersoek na die residensiele argitektuur van die Victoriaanse periode in Engeland en Suid-Afrika : die impak van abstrakte determinante op uiterlike vormgewing
  • Autor: Van Zyl, Annemarie
  • Descrição: Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2014. ENGLISH ABSTRACT: Architecture is a complex concept, and as such many factors contribute to its creation. These; factors include geographical, economical and climatological aspects, but above all; architecture is formed by the specific times, circumstances and lifestyle of the creator. The; human being, with his background, ideas and values, shapes and influences the architecture; surrounding him, and is also shaped and influenced by it. Therefore, when the lives and; opinions of people are radically changed, it follows inevitably that their way of architectural; expression will also change.; There are marked differences between domestic buildings erected during the Victorian period; in England and South Africa. English domestic buildings consist of long uniform terraced; rows of two or more storeys, while freestanding single-storeyed houses are the norm in; South Africa. A large percentage of English buildings are built with unfinished bricks; (sometimes stone), while the bulk of South African buildings are finished in plaster.; The general roofing material for Victorian houses in South Africa, namely corrugated iron,; are not used on English houses at all. English roofs are most often covered in slate tiles. The; very elaborate wood and/or cast-iron decorative elements so typical of the Victorian style in; South Africa are largely absent in England, and most English buildings also do not have an; architectural element comparable to the South African veranda.; All styles which occurred in England during the Victorian period are termed Victorian, but in; all cases it refers to the period, not the style. Although in South Africa other styles from the; Victorian period are sometimes also referred to as Victorian, a clearly distinguishable style; with unique characteristics developed at the end of the nineteenth century in South Africa.; This style came to be known as Victorian. This study investigates the underlying reasons for the differences which exist between the; Victorian architecture of England and South Africa. AFRIKAANSE OPSOMMING: Argitektuur berus op 'n komplekse basis, en as sodanig is daar talle faktore wat tot die; skepping daarvan aanleiding gee. Hierdie faktore sluit onder meer in geografiese,; ekonomiese en klimatologiese aspekte, maar bowenal word die argitektuur geskep deur die; spesifieke tydsgees, agtergrond en leefstyl van die skepper daarvan. Die mens, met inbegrip; van sy agtergrond, idees en waardes, vorm en beïnvloed die argitektuur wat hom omring, en; word self ook daardeur gevorm en beïnvloed. Wanneer die lewens en sienings van mense dus; verander, volg dit vanselfsprekend dat hulle argitektoniese uitdrukkingsvorme ook sal; verander.; Woonhuise wat tydens die Victoriaanse periode in Suid-Afrika opgerig is, verskil opvallend; van dié in Engeland. Engeland se woonhuise bestaan uit lang aaneengeskakelde rye huise; (terraces), wat oor twee of meer verdiepings strek, terwyl enkelverdieping alleenstaande; geboue die norm in Suid-Afrika is. Geboue in Engeland vertoon ook 'n opvallende; uniformiteit wat in Suid-Afrika ontbreek. 'n Groot persentasie Engelse geboue is van; ongepleisterde baksteen (soms klip) gebou, terwyl Suid-Afrikaanse geboue oorwegend; afgepleister is. Die algemene dakmateriaal vir Victoriaanse huise in Suid-Afrika, naamlik; sinkplaat, word glad nie op Engelse huise gebruik nie. Die oordadige versieringselemente uit; gietyster en/of hout wat so tipies van die Victoriaanse styl in Suid-Afrika is, is grootliks; afwesig in Engeland, en die meeste Engelse geboue het ook nie 'n bou-element wat; vergelykbaar is met 'n Suid-Afrikaanse stoep nie. Alle style wat in Engeland tydens die Victoriaanse periode voorgekom het, word Victoriaans; genoem, maar in alle gevalle word die tydperk bedoel, en nie die styl nie. Hoewel daar in; Suid-Afrika ook soms na ander style van die Victoriaanse periode as Victoriaans verwys; word, het daar teen die einde van die negentiende eeu 'n eiesoortige styl met unieke; kenmerke in Suid-Afrika ontwikkel wat as Victoriaans bekend staan.; Hierdie studie ondersoek die dieperliggende redes vir die verskille wat tussen die; Victoriaanse argitektuur van Engeland en Suid-Afrika bestaan.
  • Editor: Stellenbosch : Stellenbosch University
  • Idioma: Africâner

Buscando em bases de dados remotas. Favor aguardar.