skip to main content

Die erkenning van minderheidsgroepe, hulle ideale en hulle onderwysstrewes: Is daar 'n ander manier?

van der Walt, Johannes L ; Steyn, Hendrik Johannes

Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2014-12, Vol.54 (4), p.820-834

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Texto completo disponível

Citações Citado por
  • Título:
    Die erkenning van minderheidsgroepe, hulle ideale en hulle onderwysstrewes: Is daar 'n ander manier?
  • Autor: van der Walt, Johannes L ; Steyn, Hendrik Johannes
  • Assuntos: Economics ; Education, Scientific Disciplines ; Humanities, Multidisciplinary ; Language & Linguistics ; Literary Theory & Criticism ; Literature ; Literature, African, Australian, Canadian ; Social Sciences, Interdisciplinary
  • É parte de: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2014-12, Vol.54 (4), p.820-834
  • Descrição: 'n Oorsig oor die stand van sake met betrekking tot die onderwysideale en -voorsiening van minderheidsgroepe lei tot die gevolgtrekking dat daar 'n onvermydelike spanning bestaan tussen die ideale en sieninge van minderheidsgroepe en dié van die meerderheidsgroep in die samelewing, en dus dat die verantwoordelikheid op 'n minderheidsgroep lê om 'n weg uit die impasse te vind. Drie sulke weë word ondersoek, naamlik fundamentisme, postfundamentisme en post-postfundamentisme. Omdat die eersgenoemde te imperialisties, rasionalisties en deterministies, en die tweede te relativisties bevind is, word aandag aan die derde bestee. Hierdie oriëntering word gekenmerk deur sy strewe om tussen die uiterstes van die eerste twee benaderings deur te stuur, en verder ook deur sy gesonde verstand-benadering. Weens die epistemologiese ewewigtigheid daarvan kan die post-postfundamentistiese benadering vir minderheidsgroep-strategiese beplanners 'n waardevolle oriënteringspunt wees.
  • Editor: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
  • Idioma: Português

Buscando em bases de dados remotas. Favor aguardar.